top of page

Vrywillige Kunsklasse
“Creativity is intelligence having fun.”
– Albert Einstein
Ons Vrywillige Kunsklasse gee leerders die geleentheid om hul kreatiwiteit verder te ontwikkel en nuwe vaardighede aan te leer. Hierdie Vrydagmiddagklasse, ook bekend as Waddlers, is oop vir leerders met ’n liefde vir kuns.
Besonderhede:
-
Graad 1 - 9
-
Elke Vrydag
-
14:30 – 15:45
-
R700 per kwartaal
Vir navrae of om in te skryf, kontak ons by admin@kunshugonaude.co.za of skakel/WhatsApp 023 347 1552.
bottom of page
















